newsMap Jacobs uitstappie Posted by Dirkie Fourie May 16, 2016 On May 16, 2016 012 Mei: Die Gr.12’s Afrikaans Huistaal woon die opvoering van Map Jacobs by wat deur die departement voorgeskryf is by die Kunstekaap Teater.