Mr & Miss MP 2016

13246267_920319178087748_6131341079347602502_o

Op 3 Mei 2016 om 19:00 in Kraaifontein Stadsaal het die gehoor hul sitplekke geneem in afwagting vir die kroning van Mnr & Mej MP 2016. Die tema hierdie jaar was “No Limit”, wat sy naam volwaardig beklemtoon het met die finaliste wat deelgeneem het.

The competition also made the audience aware of the Olympic Games when they represented some of the countries in their third scene. After the break the finalists showcased some amazing evening dresses and suits that were sponsored.

Ons het welbekende beoordeelaars gehad om ons the help met die kies van die gesogte titelwenners. Daar is verskeie pryse oorhandig naamlik :

Mnr Lyf – Dylan Ainslie,
Mej Bene – Nidine van Heerden,
Mnr Smile – Sibusiso Mhlom,
Mej Smile – Marlet du Toit,
Mnr Persoonlikheid – Braiton Valentine,
Mej Persoonlikheid – Kelci Lewis,
Mnr Fotogenies – Andre Hendrikse,
Mej Fotogenies – Abelene Hanekom.

 

13246267_920319178087748_6131341079347602502_o

The top 5 were called out and each had to answer a question. The judges made their final decision and the 2nd Prince – Tinus Ackerman, 2nd Princess – Abelene Hanekom, 1st Prince – Marteau vd Walt, 1st Princess – Kelci Lewis, Mr MP – Braiton Valentine and Miss MP – Kristle Langeveld.

Ons wil weereens baie geluk sê aan ons wenners en baie dankie aan elke persoon wat ons ondersteun en geborg het met hierdie kompetisie.